Levitikus 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die volgende instruksies moet gevolg word deur die mense wat gereinig word ná ’n aansteeklike velsiekte. Die persone wat gesond geword het, moet na die priester gebring word.

Levitikus 14

Levitikus 14:1-7