Levitikus 14:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die olie wat in die priester se hand oorbly, sal hy dan oor die kop van die gesonde persoon uitgooi. Op dié manier sal die priester versoening bring in die teenwoordigheid van die Here vir die persoon wat gereinig word.

Levitikus 14

Levitikus 14:17-23