Levitikus 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal dan die lam slag in die heilige gebied waar die skuldoffers en die brandoffers geslag word. Net soos met die sonde-offer, sal die skuldoffer vir die priester gegee word. Dit is ’n baie heilige offer.

Levitikus 14

Levitikus 14:3-23