Levitikus 13:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As dit lyk of die infeksie nie meer versprei nie en swart hare begin groei op die aangetaste deel, het die infeksie gesond geword. Die priester sal dan die besmette persoon rein verklaar.

Levitikus 13

Levitikus 13:34-42