Levitikus 13:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die aangetaste deel nie verander of verder op die vel versprei het nie en aan die opklaar is, is dit net ’n litteken van die brand. Die priester moet so ’n persoon rein verklaar.

Levitikus 13

Levitikus 13:25-30