Levitikus 13:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die priester ontdek daar is geen wit hare op die aangetaste deel nie, die seer niks meer as net veldiep is nie, en dat dit besig is om op te klaar, moet die priester die besmette persoon vir sewe dae onder kwarantyn sit.

Levitikus 13

Levitikus 13:18-32