Levitikus 13:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die plek nie erger word en nie versprei nie, is dit net die litteken van die sweer en sal die priester die persoon rein verklaar.

Levitikus 13

Levitikus 13:17-32