Levitikus 13:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die priester bevind dat die siekte meer as net veldiep is, en as die hare op die aangetaste deel wit geword het, moet die priester so ’n persoon onrein verklaar. Dit is dan ’n aansteeklike velsiekte wat ontstaan het uit die sweer.

Levitikus 13

Levitikus 13:14-29