Levitikus 13:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses en Aäron gesê:

2. “As iemand ’n swelsel, ’n uitslag of ’n seer plek op sy vel het wat ontwikkel in ’n aansteeklike velsiekte, moet hy na die priester Aäron of een van sy seuns gebring word.

Levitikus 13