Levitikus 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n vrou geboorte skenk aan ’n dogter sal sy vir twee weke lank onrein wees, net soos gedurende haar menstruasie. Daarna moet die vrou vir nog 66 dae wag totdat sy na die geboorte opgehou het om te bloei.

Levitikus 12

Levitikus 12:1-8