Levitikus 12:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses gesê: “Gee hierdie instruksies aan die Israeliete:

2. Wanneer ’n vrou swanger word en geboorte skenk aan ’n seun, sal sy vir sewe dae onrein wees, net soos gedurende haar menstruasie.

Levitikus 12