Levitikus 11:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Alle viervoetige diere wat pote het, is onrein vir julle. As jy aan die karkas van so ’n dier raak, is jy onrein tot die aand toe.

Levitikus 11

Levitikus 11:25-36