Levitikus 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe vir Misael en Elisafan, twee neefs van Aäron, die seuns van Aäron se oom Ussiël, geroep en gesê: “Kom en dra die liggame van julle familielede weg van die heiligdom na ’n plek buite die kamp.”

Levitikus 10

Levitikus 10:1-5