Levitikus 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Moses navraag doen om te weet wat met die sonde-offerbok gebeur het, het hy ontdek dat dit verbrand is. Hy het baie kwaad geword vir die twee oorblywende seuns van Aäron, Eleasar en Itamar.

Levitikus 10

Levitikus 10:15-20