Levitikus 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aäron se seuns Nadab en Abihu het gloeiende kole in hulle vuurpanne gesit en wierook daaroor gesprinkel. Op dié manier was hulle ongehoorsaam aan die Here omdat hulle ’n ander soort vuur voor Hom gebrand het as wat die Here beveel het.

Levitikus 10

Levitikus 10:1-9