Levitikus 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sny die dier in stukke. Die priesters sal die stukke van die offer saam met die kop en die vet bo-op die altaar met die houtvuur neersit.

Levitikus 1

Levitikus 1:6-15