4. Bid dat wanneer ek daaroor praat, ek dit so duidelik sal uitlê soos ek dit moet doen.
5. In julle verhouding met buitestanders moet julle slim optree deur elke kans te benut.
6. Met woorde wat altyd vriendelik en sinvol is, moet julle gereed staan om die regte antwoord vir elke mens te gee.