Kolossense 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met hul­le self­uitgedinkte godsdienstige toe­wy­ding, self­vernedering en streng liggaam­like dis­si­pline het hierdie voorskrifte nogal die re­putasie dat hulle wysheid bevat. Inderwaar­heid is hulle nutteloos vir die beheer van die sondige geaardheid.

Kolossense 2

Kolossense 2:22-23