Kolossense 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moet dus nie toelaat dat enigie­mand julle ver­oor­deel oor wat julle eet of drink, of oor die vier van sekere fees­dae of die Nuwemaanfees of Sabbat­te nie.

Kolossense 2

Kolossense 2:6-18