Kolossense 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle was eintlik dood omdat julle ge­sondig het en omdat julle sondige geaardheid nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Chris­tus lewendig gemaak. Hy het ons al ons sondes vergewe.

Kolossense 2

Kolossense 2:9-17