Kolossense 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat julle één is met Christus is jul­le ook be­sny, nie met ’n besnydenis deur men­se nie, maar met die besnydenis van Christus. Hierdie besnydenis bestaan uit die wegneem van julle sondige geaardheid.

Kolossense 2

Kolossense 2:1-20