Kolossense 1:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is nou bly dat ek tot julle voordeel kan swaarkry. Ek is bly dat ek die deel van Christus se vervolging wat nog oor­bly, kan help dra. Ek verduur dit in mý lig­gaam tot voordeel van sý liggaam, die kerk.

Kolossense 1

Kolossense 1:17-29