Klaagliedere 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs ’n jakkalswyfie laat haar kleintjies drink, maar die vroue van my volk het wreed geword, soos volstruise in die woestyn wat hulle kleintjies ignoreer.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:2-12