Klaagliedere 4:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou straf sal verbygaan, Jerusalem.Jy sal terugkom uit ballingskap.Maar Edom, jou straf het nou eers begin. Dan gaan Hy jou sondes openbaar.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:21-22