Maar nou is die Here se woede uitgewoed. Hy het sy ergste woede uitgegiet.Hy het ’n vuur in Jerusalem losgelaat wat dit afgebrand het tot op sy fondamente.