Klaagliedere 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk tog, Here, wat U maak met ons. Moet vroue dan die kinders eet vir wie hulle so lief is? Moet priesters en profete dan sterf in die tempel van die Here?

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:19-21