Klaagliedere 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al jou vyande spot met jou en fluit deur hulle tande: “Die dag het gekom waarvoor ons gewag het om hierdie stad te vernietig!”

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:10-22