Klaagliedere 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met wie kan ek jou vergelyk,Jerusalem? Waarmee kan ek jou smarte vergelyk,Jerusalem? Hoe kan ek jou troos?Jou hartseeris dieper as die see. Wie sal jou ooit weer heel kan maak?

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:6-20