Die leiers van Jerusalemsit stomgeslaan op die grond. Hulle het begrafnisklere aan en gooi grond op hulle koppesoos hulle treur. Die jongmeisies van Jerusalem laat uit skaamte hulle koppe hang.