Klaagliedere 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk na al die kwaad wat hulle aangerig het. Straf hulle daarvoor, soos U vir my gestraf het vir al my oortredings. Ek sug baie diep. My hart is siek.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:14-22