Klaagliedere 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al haar kosbaarhede het die vyand geplunder. Sy het gesien hoe vreemde volkedie tempel van die Here ingaan,dié mense wat die Here verbied het om daar in te gaan.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:3-14