Judas 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so is dit nou met hierdie goddelose mense: terwyl hulle op droomvisioene aanspraak maak, besoedel hulle hulle eie liggame, verwerp hulle gesag en beledig hulle die glorieryke hemelwesens.

Judas 1

Judas 1:1-14