Judas 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie mense is klakouse en morpotte. Hulle rig hulle lewe in volgens hulle natuurlike drange, en met die mond raak hulle arrogante dinge kwyt; hulle vlei ander ter wille van eie voordeel.

Judas 1

Judas 1:7-17