Josua 9:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van daardie dag af tot vandag toe het Josua hulle die houtkappers en waterdraers vir die volk en vir die altaar van die Here gemaak, waar dit ook al was. Dit is vandag nog steeds so.

Josua 9

Josua 9:24-27