Josua 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het die Gibeoniete bymekaar geroep en vir hulle gevra: “Hoekom het julle ons so mislei? Julle het gesê dat julle baie ver van ons af bly, en hier woon julle al die tyd naby ons.

Josua 9

Josua 9:17-25