Josua 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leiers het egter vir die volk gesê: “Ons het dan ’n eed voor die Here die God van Israel vir hulle afgelê. Ons kan hulle mos nie nou aanval nie.

Josua 9

Josua 9:13-25