Josua 9:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie dae nadat hulle met die Gibeoniete hierdie verdrag gesluit het, het die Israeliete egter uitgevind dat die Gibeoniete eintlik hulle bure is en naby hulle woon.

Josua 9

Josua 9:7-22