Josua 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons leiers en die inwoners van ons land het ons beveel: ‘Vat kos vir die pad saam en gaan ontmoet die Israeliete. Sê vir hulle: Ons sal julle onderdane wees. Wil julle nie asseblief met ons ’n verdrag sluit nie?’

Josua 9

Josua 9:3-20