Josua 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het hulle weggestuur. Hulle het die hinderlaag gaan opstel en hulle ingegrawe tussen Bet-El en die westekant van Ai. Josua self het daardie nag in die kamp geslaap.

Josua 8

Josua 8:6-15