Josua 8:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het toe vir hulle alles wat die wet sê oor seën en straf voorgelees, soos in die boek van die wet geskryf staan.

Josua 8

Josua 8:32-35