Josua 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het toe vir Akan gesê: “My seun, erken die almag van die Here die God van Israel. Bely jou skuld voor Hom. Sê vir my wat jy gedoen het. Moenie iets vir my wegsteek nie.”

Josua 7

Josua 7:16-26