Josua 7:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het die volgende oggend vroeg opgestaan. Hy het Israel volgens sy stamme voor die Here laat kom. Die stam van Juda is aangewys.

Josua 7

Josua 7:11-21