Josua 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die priesters heeltyd op die ramshorings geblaas het, het die soldate voor hulle uit marsjeer. Die res van die volk het agter die ark gevolg.

Josua 6

Josua 6:1-16