Josua 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sodra julle hoor dat die priesters ’n uitgerekte sein op die ramshorings gee, moet almal ’n harde kreet gee. Die stad se muur sal dan inmekaarstort. Die manskappe kan dan daaroor klim om in die stad in te gaan.”

Josua 6

Josua 6:1-7