Josua 6:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die stad met alles wat daarin was, verbrand. Die goed wat van silwer en goud gemaak was en die brons- en ystergoed het hulle egter in die skatkis van die Here se heiligdom gaan sit.

Josua 6

Josua 6:14-27