Josua 6:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het alles in die stad met die swaard uitgewis: mans en vroue, oud en jonk, selfs die beeste, die skape en die donkies.

Josua 6

Josua 6:19-27