Josua 6:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die sewende dag het hulle vroeg opgestaan toe dit nog skemer was. Hulle het oudergewoonte om die stad gegaan, maar op hierdie dag sewe keer.

Josua 6

Josua 6:8-18