Josua 24:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eleasar, die seun van Aäron, is ook dood. Hy is in Gibea begrawe. Dit is ’n plek in die Efraimsberge wat aan sy seun Pinehas behoort het.

Josua 24

Josua 24:29-33