Josua 24:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het julle vader Abraham van anderkant die Eufraat laat kom en hom deur die hele land Kanaän laat rondtrek. Ek het vir hom ’n groot nageslag gegee. Ek het vir hom Isak gegee.

Josua 24

Josua 24:1-13