Josua 24:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die Here wat al die volke voor ons uit verdryf het. Dit is Hy wat die Amoriete wat in die land woon voor ons laat padgee het. Ons sal ook die Here aanbid. Hy is ons God.”

Josua 24

Josua 24:14-21